Afrikaanse huis oefen program
Ma & ek OefeN SAAM
R96.00
per maand
Hoe lank moet ek nog die kinders besig hou?
Goeie nuus! Ons het ‘n AFRIKAANSE HUIS oefen program ontwerp wat nie net effektief vir kinders is nie, maar volwassenes sien ook baie goeie resultate.
Oplossing
Hetsy jy ‘n mamma, ouma, juffrou, tannie of kinderoppasser is….. HIERDIE program is vir jou!
*Kanselleer enige tyd
*Kanselleer enige tyd
Hoe Werk Die Program?
- Elke week stel ons die week se program met 5x dae se oefeninge beskikbaar
- Jy kan dit kyk op enige rekenaar of slimfoon
- Jy hoef geen toerusting te koop nie, ons gebruik allerhande goed in die huis
- Oefen program is nooit dieselfde nie en ons hou dit interessant vir alle ouderdomme (2-82jaar)
- Ma’s moet asseblief nie dink dis net speeltyd nie. Jy sal ook baie goeie resultate sien, soos baie ander vrouens reeds het.
Wat sê ander Ma’s?
Kyk gerus na die video en hoor wat FemFit al vir ander Ma’s en kinders beteken het.